Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaagweg
vaagweg [boodskap #137388] Wo, 28 Julie 2021 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18630
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaagweg
Afbreking: vaag•weg
Samestelling: vaag + weg


Bywoord: vaagweg

Betekenis:
• Op 'n vae manier; nie duidelik nie.

Gebruik:
• Die man lyk vaagweg bekend.

Sinoniem:
• dofweg
• dowwerig
• onduidelik
• verlangs

Vertaling:
Engels: vaguely, dimly
Nederlands: vaagweg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kikoejoe
Volgende onderwerp: lawaaierig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:27:54 MGT 2024