Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blameer
blameer [boodskap #137381] Wo, 28 Julie 2021 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blameer
Afbreking: bla•meer


Werkwoord: blameer
Verlede tyd: het geblameer

Betekenis:
• Om die blaam/skuld op iets of iemand te plaas.

Gebruik:
• Moenie ander mense vir jou foute blameer nie.

Sinoniem:
• beskuldig
• toeskryf
• verkwalik
• verwyt
• wyt

Afgelei:
• blamering

Vertaling:
Engels: to blame, slander
Nederlands: blameren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vingeralleen
Volgende onderwerp: uitgeteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 16:51:02 MGT 2024