Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tokkelok
tokkelok [boodskap #137376] Di, 27 Julie 2021 15:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18803
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tokkelok
Afbreking: tok•ke•lok


Selfstandige naamwoord: tokkelok
Meervoud: tokkelokke
Verkleinwoord: tokkelokkie
Meervoud van verkleining: tokkelokkies

Betekenis:
• 'n Teologiese student (oorspronklik van die Kweekskool te Stellenbosch).

Gebruik:
• Ná matriek is hy Stellenbosch toe om 'n tokkelok te word.

Wisselvorm:
• tokkie

Vertaling:
Engels: theological student, seminarian
Nederlands: seminarist

Nota:
• Vervorm uit Nederlands "theologicum", "'n teologiese opleidingsinstituut".
• Daar word soms gespot dat dit van die Engelse woorde "talk a lot" afstam.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dros
Volgende onderwerp: sakelui
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 11:49:57 MGT 2024