Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurletseld
deurletseld [boodskap #137367] Ma, 26 Julie 2021 19:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurletseld
Afbreking: deur•let•seld
Samestelling: deur + letsel + -d


Byvoeglike naamwoord: deurletseld
Attributief: deurletselde

Betekenis:
• Deurspek van letsels; met baie merke van ou wonde.

Gebruik:
• Antjie Krog verwys in een van haar gedigte na 'n deurletselde liggaam.

Vertaling:
Engels: full of scars
Nederlands: doorletseld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevooroordeeld
Volgende onderwerp: skelet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:59:14 MGT 2024