Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groterig
groterig [boodskap #137359] Ma, 26 Julie 2021 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
groterig
Afbreking: gro•te•rig


Byvoeglike naamwoord: groterig
Attributief: groterige
Partitief: groterigs

Betekenis:
• Wat aan die groot kant is; groter as normaal of verwag.

Gebruik:
• Hy vryf hy oor sy maag wat groterig oor sy belt hang.

Antoniem:
• kleinerig

Vertaling:
Engels: largish, sizable
Nederlands: tamelijk groot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seur
Volgende onderwerp: oorlewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 16:00:57 MGT 2024