Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handbagasie
handbagasie [boodskap #137355] Ma, 26 Julie 2021 08:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handbagasie
Afbreking: hand•ba•ga•sie
Samestelling: hand + bagasie


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: handbagasie

Betekenis:
• Bagasie wat met die hand gedra word, en nie in 'n bagasiebak of bagasieruim gelaai word nie.

Gebruik:
• As jou handsak of skootrekenaar klein genoeg is kan jy dit as deel van jou handbagasie op die vliegtuig neem.

Afgelei:
• handbagasieregulasies
• handbagasietas

Vertaling:
Engels: hand luggage, carry-on baggage
Nederlands: handbagage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoorkamer
Volgende onderwerp: seur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:24:44 MGT 2024