Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoorkamer
stoorkamer [boodskap #137354] So, 25 Julie 2021 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stoorkamer
Afbreking: stoor•ka•mer
Samestelling: stoor + kamer


Selfstandige naamwoord: stoorkamer
Meervoud: stoorkamers
Verkleinwoord: stoorkamertjie
Meervoud van verkleining: stoorkamertjies

Betekenis:
• Kamer waarin goedere gestoor word.

Gebruik:
• Die stoorkamer se deur is afgebreek en al die voorraad is gesteel.

Sinoniem:
• pakkamer
• pakstoor
• voorraadkamer

Verwant:
• depot
• skuur
• spens

Vertaling:
Engels: storeroom
Nederlands: opslagruimte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kouevuur
Volgende onderwerp: handbagasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 07:07:14 MGT 2024