Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inbetaal
inbetaal [boodskap #137352] So, 25 Julie 2021 17:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inbetaal
Afbreking: in•be•taal
Samestelling: in + betaal


Werkwoord: betaal in, inbetaal
Verlede tyd: het inbetaal

Betekenis:
• Geld deponeer.
• Betaal bo en behalwe wat reeds betaal is.

Gebruik:
• Hy het 'n deel van sy salaris in sy spaarrekening inbetaal.
• My bagasie was oorgewig en ek moes inbetaal op die terugvlug.

Sinoniem:
• belê
• bybetaal
• deponeer
• stort
• terugbetaal

Afgelei:
• inbetaling

Vertaling:
Engels: to pay in
Nederlands: betalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: muit
Volgende onderwerp: kouevuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:39:42 MGT 2024