Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mooipraat
mooipraat [boodskap #137347] So, 25 Julie 2021 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mooipraat
Afbreking: mooi•praat
Samestelling: mooi + praat


Werkwoord: mooipraat
Verlede tyd: het mooigepraat

Betekenis:
• Om te soebat of mooi te vra; vleitaal gebruik.

Gebruik:
• Dit help nie om te kom mooipraat nie, jy gaan nie oorslaap nie!

Sinoniem:
• smeek
• bedel
• soebat
• vlei

Afgelei:
• mooipraatjies
• mooiprater
• mooipratery

Vertaling:
Engels: to coax, beg, plead, try to persuade
Nederlands: mooipraten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kapokhaantjie
Volgende onderwerp: morsaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:16:36 MGT 2024