Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kapokhaantjie
kapokhaantjie [boodskap #137346] So, 25 Julie 2021 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kapokhaantjie
Afbreking: ka•pok•haan•tjie


Selfstandige naamwoord: kapokhaantjie
Meervoud: kapokhaantjies

Betekenis:
• 'n Manlike kapokkie; haan van die kapokhoender.
• (figuurlik) 'n Klein mannetjie wat parmantig en veglustig is; twissoeker wat klein van postuur is.

Gebruik:
• Die kapokhaantjie kraai ons soggens wakker.
• Hy is 'n regte kapokhaantjie wat altyd stry en baklei.

Sinoniem:
• krielhaantjie

Antoniem:
• kapokhennetjie

Vertaling:
Engels: bantam-cock; little spitfire
Nederlands: krielhaantje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kapokkie
Volgende onderwerp: mooipraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 15:56:50 MGT 2024