Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » simpatiseer
simpatiseer [boodskap #137344] Sa, 24 Julie 2021 21:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18625
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
simpatiseer
Afbreking: sim•pa•ti•seer


Werkwoord: simpatiseer
Verlede tyd: het gesimpatiseer

Betekenis:
• Om simpatie en medelye te betoon.

Gebruik:
• Hoe simpatiseer 'n mens met iemand wat so baie verloor het?

Sinoniem:
• empatiseer
• gerusstel
• inleef
• meeleef
• ontferm
• troos
• verstaan
• vertroos

Afgelei:
• simpatiseerder

Vertaling:
Engels: to sympathize
Nederlands: sympathiseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doelbewus
Volgende onderwerp: kapokkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:33:58 MGT 2024