Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opstoker
opstoker [boodskap #137342] Sa, 24 Julie 2021 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opstoker
Afbreking: op•sto•ker


Selfstandige naamwoord: opstoker
Meervoud: opstokers
Verkleinwoord: opstokertjie
Meervoud van verkleining: opstokertjies

Betekenis:
• Iemand wat ander aanhits en opstook.

Gebruik:
• Die polisie het die opstoker in hegtenis geneem.

Sinoniem:
• aanhitser
• agitator
• belhamel
• ophitser
• opruier
• opsweper
• skoorsoeker
• demagoog

Verwant:
• opstokery
• opstoking

Vertaling:
Engels: instigator, agitator, stirrer
Nederlands: opstoker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diereriem
Volgende onderwerp: doelbewus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 06:34:40 MGT 2024