Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dorkas
dorkas [boodskap #137337] Sa, 24 Julie 2021 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Petrus wek vir Dorkas uit die dood uit op.
Petrus wek vir Dorkas uit die dood uit op.
dorkas
Afbreking: dor•kas


Selfstandige naamwoord: dorkas
Meervoud: dorkasse
Verkleinwoord: dorkassie
Meervoud van verkleining: dorkassies

Betekenis:
• 'n Liefdadige vrou wat veral arm en minderbevoorregte mense help (n.a.v. Dorkas/Tabita in Handelinge 9:36).

Gebruik:
• Sy is ons dorkas; sy kyk mooi na ons.

Vertaling:
Engels: dorcas
Nederlands: dorkas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaalpens
Volgende onderwerp: dagdief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 04:31:06 MGT 2024