Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaalpens
vaalpens [boodskap #137336] Sa, 24 Julie 2021 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaalpens
Afbreking: vaal•pens
Samestelling: vaal + pens


Selfstandige naamwoord: vaalpens
Meervoud: vaalpense
Verkleinwoord: vaalpensie
Meervoud van verkleining: vaalpensies

Betekenis:
• Spotnaam vir 'n Transvaler.

Gebruik:
• Ek is 'n vaalpens, maar sy is 'n blikoor in murg en been.

Afgelei:
• Vaalpensland

Vertaling:
Engels: Transvaler
Nederlands: Transvaler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abbawa
Volgende onderwerp: dorkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 03:39:21 MGT 2024