Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treiler
treiler [boodskap #137331] Sa, 24 Julie 2021 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n treiler.
'n treiler.
treiler
Afbreking: trei•ler


Selfstandige naamwoord: treiler
Meervoud: treilers
Verkleinwoord: treilertjie
Meervoud van verkleining: treilertjies

Betekenis:
• 'n Vissersboot wat 'n visnet sleep ('n vaartuig wat treil); vistreiler.
• 'n Sleepwa agter 'n voertuig ('n voertuig wat getreil word); aanspanwa.

Gebruik:
• Die vissermanne op die treiler gooi hulle nette uit.
• Die tuinman het 'n hele treiler vol vuilgoed na die asgate gery.

Vertaling:
Engels: trawler
Nederlands: treiler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vredevuur
Volgende onderwerp: geestelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 15:44:04 MGT 2024