Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emansipeer
emansipeer [boodskap #137311] Do, 22 Julie 2021 14:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
emansipeer
Afbreking: e•man•si•peer


Werkwoord: emansipeer
Verlede tyd: het geëmansipeer

Betekenis:
• Om iemand van 'n sosiale, politieke of wetlike belemmeringe te bevry.

Gebruik:
• Wie gaan ons emansipeer en van die regering se juk verlos?

Sinoniem:
• bevry
• gelykstel
• ontvoog
• verlos
• vrylaat
• vrymaak
• vrystel

Verwant:
• emansipasie
• emansipator
• emansipering

Vertaling:
Engels: to emancipate
Nederlands: emanciperen

Nota:
• Leenwoord uit Frans, "mondig verklaar".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dominerend
Volgende onderwerp: sieraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:36:14 MGT 2024