Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gulp
gulp [boodskap #137308] Do, 22 Julie 2021 10:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gulp
Afbreking: gulp


Selfstandige naamwoord: gulp
Meervoud: gulpe
Verkleinwoord: gulpie
Meervoud van verkleining: gulpies

Betekenis:
• Opening aan die voorkant van 'n broek, dikwels met 'n ritssluiter.

Gebruik:
• Hy het hom dood geskaam toe hy van die verhoog afklim en sien sy gulp is wawyd oop.

Spreekwoord:
• Jou staldeur staan oop. [Jou gulp is oop.]
• Daar is as op jou toon. [Maak jou gulp toe.]

Afgelei:
• gulpbroek
• gulpknoop

Vertaling:
Engels: fly
Nederlands: gulp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: domper
Volgende onderwerp: aanpasbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 13:09:42 MGT 2024