Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontsien
ontsien [boodskap #137306] Do, 22 Julie 2021 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontsien
Afbreking: ont•sien
Samestelling: ont- + sien


Werkwoord: ontsien
Verlede tyd: het ontsien

Betekenis:
• Om iemand iets te spaar; genade betoon; oorsien.
• Die teenoorgestelde van sien; uit die verstand wis.

Gebruik:
• Iemand wat kwaad is, ontsien niks, sy woede is 'n onkeerbare vloed. [Spreuke 27:4]
• Wat eers gesien is kan nie weer ontsien word nie.

Spreekwoord:
• Geen moeite is ontsien nie. [Alles moontlik is gedoen.]
• As ek my sondes nie ontsien nie! [As ordentlikheid my nie terughou nie.]

Vertaling:
Engels: to spare
Nederlands: ontsien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handpalm
Volgende onderwerp: domper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:48:14 MGT 2024