Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handpalm
handpalm [boodskap #137305] Do, 22 Julie 2021 08:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee handpalms.
Twee handpalms.
handpalm
Afbreking: hand•palm
Samestelling: hand + palm


Selfstandige naamwoord: handpalm
Meervoud: handpalms
Verkleinwoord: handpalmpie
Meervoud van verkleining: handpalmpies

Betekenis:
• Die binnekant van die hand; holte tussen die vingers en die pols.

Gebruik:
• Die handpalm het lyne wat blykbaar deur palmlesers gelees kan word.

Vertaling:
Engels: palm
Nederlands: handpalm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fleim
Volgende onderwerp: ontsien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 06:24:15 MGT 2024