Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eiesinnigheid
eiesinnigheid [boodskap #137296] Wo, 21 Julie 2021 12:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18814
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eiesinnigheid
Afbreking: ei•e•sin•nig•heid
Samestelling: eiesinnig + heid


Selfstandige naamwoord: eiesinnigheid
Meervoud: eiesinnighede

Betekenis:
• Die toestand of eienskap van eiesinnig wees.

Gebruik:
• Weerspannigheid is net so erg as die sonde van waarsêery; eiesinnigheid net so erg as die bedrog van afgodery. [1 Samuel 15:23]

Sinoniem:
• eiewilligheid
• halsstarrigheid
• hardkoppigheid
• koppigheid
• onversetlikheid
• onwrikbaarheid
• vasberadenheid

Vertaling:
Engels: stubbornness, recalcitrant, self‐will
Nederlands: eigenzinnigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: almoënd
Volgende onderwerp: pakdonkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 13:47:41 MGT 2024