Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » braaipan
braaipan [boodskap #137294] Wo, 21 Julie 2021 11:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Braaipan.
'n Braaipan.
braaipan
Afbreking: braai•pan
Samestelling: braai + pan


Selfstandige naamwoord: braaipan
Meervoud: braaipanne
Verkleinwoord: braaipannetjie
Meervoud van verkleining: braaipannetjies

Betekenis:
• Pan met 'n plat bodem en 'n lang handvatsel, gebruik vir braai, bak, en die verbruining van voedsel.

Gebruik:
• As u 'n nuwe braaipan koop, kry een met 'n kleefvrye (teflon) oppervlak.

Sinoniem:
• eierpan
• smeltpan
• stoofpan

Vertaling:
Engels: frying pan, frypan
Nederlands: koekenpan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwesenlik
Volgende onderwerp: almoënd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:26:56 MGT 2024