Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkelbeen
enkelbeen [boodskap #137291] Wo, 21 Julie 2021 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enkelbeen
Afbreking: en•kel•been
Samestelling: enkel + been


Selfstandige naamwoord: enkelbeen
Meervoud: enkelbene
Verkleinwoord: enkelbeentjie
Meervoud van verkleining: enkelbeentjies

Betekenis:
• Die been van die enkel, tussen die skeenbeen (tibia) en die voet.

Gebruik:
• Die enkelbeen bestaan uit 7 tarsale wat glygewrigte vorm; die grootste hiervan is die hakbeen (calcaneum).

Sinoniem:
• talus
• voetwortelbeen

Vertaling:
Engels: anklebone
Nederlands: enkelbot, sprongbeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ween
Volgende onderwerp: ekskursie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:16:05 MGT 2024