Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skuimpie
skuimpie [boodskap #137287] Ma, 19 Julie 2021 17:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skuimpies
Skuimpies
skuimpie
Afbreking: skuim•pie


Selfstandige naamwoord: skuimpie
Meervoud: skuimpies

Betekenis:
• 'n Soet lekkerny, die gebakte skuim van styfgeklopte eierwit en suiker met geur- en kleurmiddels.

Gebruik:
• Die skuimpie smelt weg in my mond.

Sinoniem:
• meringue
• skuimkoekie
• skuimtertjie

Vertaling:
Engels: meringue
Nederlands: schuimpje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: interaktief
Volgende onderwerp: bedpan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:56:35 MGT 2024