Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongesiens
ongesiens [boodskap #137277] So, 18 Julie 2021 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongesiens
Afbreking: on•ge•siens


Bywoord: ongesiens

Betekenis:
• Sonder dat dit gesien is.

Gebruik:
• Jou goeie werk gaan nie ongesiens verby nie.

Sinoniem:
• heimlik
• ongemerk
• onopgemerk

Vertaling:
Engels: unseen
Nederlands: ongeziens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eendrag
Volgende onderwerp: houtkwas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 08:29:26 MGT 2024