Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » milliliter
milliliter [boodskap #137274] So, 18 Julie 2021 11:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
milliliter
Afbreking: mil•li•li•ter
Samestelling: milli- + liter


Selfstandige naamwoord: milliliter
Meervoud: milliliters
Verkleinwoord: millilitertjie
Meervoud van verkleining: millilitertjies

Betekenis:
• 'n Inhoudsmaat met die grootte van 0,001 liter; 'n duisendste van 'n liter.

Gebruik:
• 'n Koppie hou 250 milliliter vloeistof en vier koppies maak 'n liter.

Sinoniem:
• mℓ
• ml
• mL

Vertaling:
Engels: millilitre, milliliter
Nederlands: milliliter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mondvol
Volgende onderwerp: gramadoelas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 07:28:57 MGT 2024