Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emulsifiseer
emulsifiseer [boodskap #137268] Sa, 17 Julie 2021 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
emulsifiseer
Afbreking: e•mul•si•fi•seer


Werkwoord: emulsifiseer
Verlede tyd: het geëmulsifiseer

Betekenis:
• Tot 'n emulsie vorm ('n suspensie van stowwe wat gewoonlik nie meng nie).

Gebruik:
• As 'n mens die olie te vinnig byvoeg sal die slaaisous skei en nie behoorlik emulsifiseer nie.

Sinoniem:
• emulgeer

Afgelei:
• emulsifisering

Vertaling:
Engels: to emulsify
Nederlands: emulgeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: emulsie
Volgende onderwerp: oefenklere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:37:07 MGT 2024