Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emulsie
emulsie [boodskap #137267] Sa, 17 Julie 2021 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
emulsie
Afbreking: e•mul•sie


Selfstandige naamwoord: emulsie
Meervoud: emulsies
Verkleinwoord: emulsietjie
Meervoud van verkleining: emulsietjies

Betekenis:
• 'n Stabiele suspensie van 'n onoplosbare stof in 'n vloeistof.

Gebruik:
• Melk is 'n voorbeeld van 'n emulsie van vetterige deeltjies in 'n waterige stof.

Verwant:
• emulgeer
• emulgeermiddel
• emulsifiseer

Vertaling:
Engels: emulsion
Nederlands: emulsie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sielkundige
Volgende onderwerp: emulsifiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:45:57 MGT 2024