Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » riel
riel [boodskap #137262] Sa, 17 Julie 2021 11:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
riel
Afbreking: riel


Selfstandige naamwoord: riel
Meervoud: riele
Verkleinwoord: rieltjie
Meervoud van verkleining: rieltjies

Betekenis:
• 'n Energieke volksdans met vernuftige voetwerk, veral deur die San, Nama en Khoikhoi.

Gebruik:
• Die riel is die oudste dansstyl in Suid-Afrika en Namibië.

Sinoniem:
• rieldans

Vertaling:
Engels: reel dance
Nama: ikhapara

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleepboot
Volgende onderwerp: skif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:23:34 MGT 2024