Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skorsie
skorsie [boodskap #137253] Do, 15 Julie 2021 16:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lemoenpampoentjie as voorbeeld van 'n skorsie.
'n Lemoenpampoentjie as voorbeeld van 'n skorsie.
skorsie
Afbreking: skor•sie


Selfstandige naamwoord: skorsie
Meervoud: skorsies
Verkleinwoord: skorsietjie
Meervoud van verkleining: skorsietjies

Betekenis:
• 'n Ronde, groen soort pampoen, of die eenjarige rankplant wat dit dra, Cucurbita pepo.
• (plantkunde) Pampoenplant van die genus Cucurbita, of die vrug wat dit dra.

Gebruik:
• Sny die skorsies middeldeur en kook in gesoute water vir 10 minute of tot sag.

Sinoniem:
• lemoenpampoentjie

Hiponiem:
• botterskorsie
• vingerskorsie

Vertaling:
Engels: gem squash; squash
Nederlands: skorsie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorlogskip
Volgende onderwerp: opmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:53:21 MGT 2024