Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanbeweeg
aanbeweeg [boodskap #137246] Do, 15 Julie 2021 09:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanbeweeg
Afbreking: aan•be•weeg
Samestelling: aan + beweeg


Werkwoord: beweeg aan, aanbeweeg
Verlede tyd: het aanbeweeg

Betekenis:
• Om voort te beweeg en nie by iets stil te staan nie (letterlik of figuurlik).

Gebruik:
• Die sirkus het na die volgende dorp aanbeweeg.
• Maak vrede met jou hartseer, op 'n stadium moet 'n mens agterlaat en aanbeweeg.

Sinoniem:
• aanstap
• voortgaan

Vertaling:
Engels: to move on
Nederlands: verder ga

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geldeenheid
Volgende onderwerp: timus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 06:00:06 MGT 2024