Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minagting
minagting [boodskap #137241] Wo, 14 Julie 2021 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18789
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minagting
Afbreking: min•ag•ting
Samestelling: minag + -ting


Selfstandige naamwoord: minagting
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van minag; om iets benede jou te ag of met disrespek te behandel.

Gebruik:
• Die man is vir minagting van die hof tronk toe gestuur.

Sinoniem:
• disrespek
• geringagting
• miskenning
• oneerbiedigheid
• smadelikheid
• versmading

Antoniem:
• agting
• eerbied

Vertaling:
Engels: contempt, disdain
Nederlands: minachting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plunder
Volgende onderwerp: wetteloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 17:16:26 MGT 2024