Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onlus
onlus [boodskap #137239] Wo, 14 Julie 2021 14:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onlus
Afbreking: on•lus


Selfstandige naamwoord: onlus
Meervoud: onluste

Betekenis:
• 'n Toestand van oproer en onrus (meestal as meervoud).
• 'n Gevoel van onbehaaglikheid.

Gebruik:
• Die matrone het die onlus in die ouetehuis begin.
• Sy maak braaibroodjies vir die lus en die onlus.

Sinoniem:
• beroering
• boewery
• herrie
• moeilikheid
• oproer
• opstand
• rumoer
• versteuring
• wanorde

Afgelei:
• onlusmaker

Vertaling:
Engels: disorder, unrest, riot, disturbance; listlessness
Nederlands: onlust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oumansbaard
Volgende onderwerp: plunder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:08:37 MGT 2024