Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » astronoom
astronoom [boodskap #137237] Wo, 14 Julie 2021 13:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
astronoom
Afbreking: as•tro•noom


Selfstandige naamwoord: astronoom
Meervoud: astronome

Betekenis:
• Wetenskaplike wat hom met die astronomie (sterrekunde) bemoei.

Gebruik:
• Die Franse astronoom Camille Flammarion het die kalender van 12 maande, wat in 4 kwartale ingedeel is, geformuleer.

Sinoniem:
• sterrekenner
• sterrekundige

Verwant:
• astronomie
• astronomies

Vertaling:
Engels: astronomer
Nederlands: astronoom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooibokooi
Volgende onderwerp: oumansbaard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:55:24 MGT 2024