Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teologies
teologies [boodskap #137228] Di, 13 Julie 2021 20:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teologies
Afbreking: teo•lo•gies


Byvoeglike naamwoord: teologies
Attributief: teologiese

Betekenis:
• Wat die teologie (godsgeleerdheid) betref.

Gebruik:
Teologiese studie fokus op verskillende vrae oor die Bybel en die lewe.

Sinoniem:
• godsgeleerd

Afkorting:
• teol.

Verwant:
• teologie
• teoloog

Vertaling:
Engels: theologically, theological
Nederlands: theologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strydbyl
Volgende onderwerp: onderskraging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 22:56:41 MGT 2024