Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strydbyl
strydbyl [boodskap #137227] Di, 13 Julie 2021 19:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strydbyl
Afbreking: stryd•byl
Samestelling: stryd + byl


Selfstandige naamwoord: strydbyl
Meervoud: strydbyle
Verkleinwoord: strydbyltjie
Meervoud van verkleining: strydbyltjies

Betekenis:
• 'n Byl wat as wapen gebruik word.

Gebruik:
• In die ou dae het mense met spiese en strydbyle oorlog gemaak.

Spreekwoord:
• Hy begrawe die strydbyl. [Maak vrede.]

Sinoniem:
• oorlogsbyl

Vertaling:
Engels: battle axe, tomahawk
Nederlands: strijdbijl

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: litotes
Volgende onderwerp: teologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:25:08 MGT 2024