Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minnares
minnares [boodskap #137224] Di, 13 Julie 2021 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minnares
Afbreking: min•na•res


Selfstandige naamwoord: minnares
Meervoud: minnaresse
Verkleinwoord: minnaressie
Meervoud van verkleining: minnaressies

Betekenis:
• 'n Vrou wat in 'n verhouding met 'n man is, maar nie met hom getroud is nie.

Gebruik:
• Delila was Simson se minnares.

Sinoniem:
• byvrou
• geliefde
• houvrou
• maitresse
• nooi
• stukkie
• vryer

Antoniem:
• minnaar (manlik)

Vertaling:
Engels: female lover, mistress
Nederlands: minnares

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meesterstuk
Volgende onderwerp: sinestesie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 20:42:40 MGT 2024