Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » messel
messel [boodskap #137221] Di, 13 Julie 2021 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Messelaar wat messel.
'n Messelaar wat messel.
messel
Afbreking: mes•sel


Werkwoord: messel
Verlede tyd: het gemessel

Betekenis:
• Om met sement en stene te bou.

Gebruik:
• Die messelaar is besig om die muur te messel.

Afgelei:
• inmessel
• messelaar
• messelary
• messelby
• messeldagha
• messelkalk
• messelklei
• messelklippe
• messellyn
• messelvoeg
• messeltroffel
• messelwerk
• toemessel

Vertaling:
Engels: to build, lay bricks
Nederlands: metselen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontinuïteit
Volgende onderwerp: partitief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 07:05:30 MGT 2024