Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » menige
menige [boodskap #137218] Di, 13 Julie 2021 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
menige
Afbreking: me•ni•ge


Onbepaalde telwoord: menige

Betekenis:
• Baie meer as een keer.

Gebruik:
• Die mense moes menige aand sonder kos gaan slaap.

Sinoniem:
• baie
• etlike
• heelwat
• menigeen
• talle
• veel
• velerlei
• verskeie

Vertaling:
Engels: many, several
Nederlands: menige

Nota:
• Die selfstandige naamwoord wat op "menige" volg in meestal in die enkelvoud.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rytuig
Volgende onderwerp: onwillekeurig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 04:59:28 MGT 2024