Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omstander
omstander [boodskap #137216] Ma, 12 Julie 2021 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omstander
Afbreking: om•stan•der


Selfstandige naamwoord: omstander
Meervoud: omstanders
Verkleinwoord: omstandertjie
Meervoud van verkleining: omstandertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat teenwoordig is en toekyk (maar dikwels nie betrokke raak nie).

Gebruik:
• 'n Omstander het 'n selfoonvideo van die gebeure geneem en aan die polisie verskaf.

Sinoniem:
• bystander
• getuie
• lanterfanter
• ooggetuie
• toeskouer
• verbyganger

Vertaling:
Engels: bystander, onlooker, witness
Nederlands: omstander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: desimeter
Volgende onderwerp: rytuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:45:53 MGT 2024