Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » millimeter
millimeter [boodskap #137214] Ma, 12 Julie 2021 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die een skroef se draad is 0,5 en die ander een 0,6 millimeter lank.
Die een skroef se draad is 0,5 en die ander een 0,6 millimeter lank.
millimeter
Afbreking: mil•li•me•ter
Samestelling: milli- + meter


Selfstandige naamwoord: millimeter
Meervoud: millimeters
Verkleinwoord: millimetertjie
Meervoud van verkleining: millimetertjies

Betekenis:
• As lengtemaat, 'n duisendste van 'n meter (10-3m), of 'n tiende van 'n sentimeter lank.
• As volumemaat, een liter reën wat op 'n vierkante meter land val.

Gebruik:
• Die pyp is 5 millimeter dik. Die moersleutel is in millimeters gekalibreer.
• Ons het 10 millimeter reën gehad.

Afkorting:
• mm

Vertaling:
Engels: millimetre
Nederlands: millimeter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelling
Volgende onderwerp: desimeter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 04:28:56 MGT 2024