Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perdekrag
perdekrag [boodskap #137212] Ma, 12 Julie 2021 17:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die wa word met 1 perdekrag getrek.
Die wa word met 1 perdekrag getrek.
perdekrag
Afbreking: per•de•krag
Samestelling: perde + krag


Selfstandige naamwoord: perdekrag
Meervoud:

Betekenis:
• Die arbeidsvermoë van 'n gemiddelde perd (wat met die vermoeë van masjiene vergelyk kan word).

Gebruik:
• Een perdekrag is die vermoë van 'n trekperd om 'n gewig van 75 kilogram in een sekonde een meter hoog op te hys. In ouer mate, 550 voet-pond per sekonde.

Afkorting:
• pk.

Vertaling:
Engels: horsepower
Nederlands: paardenkracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rafel
Volgende onderwerp: gelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:03:27 MGT 2024