Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemotiveerd
gemotiveerd [boodskap #137209] Ma, 12 Julie 2021 14:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemotiveerd
Afbreking: ge•mo•ti•veerd


Byvoeglike naamwoord: gemotiveer, gemotiveerd
Attributief: gemotiveerde

Betekenis:
• Wat goed gemotiveer is (van goeie bewyse/redes voorsien, of gedryf om iets te doen).

Gebruik:
• Dit is belangrik om deur hierdie moeilike tye positief en gemotiveerd te bly.

Wisselvorm:
• gemotiveer

Sinoniem:
• gedrewe
• geesdriftig
• opgesweep

Antoniem:
• ongemotiveerd

Vertaling:
Engels: motivated
Nederlands: gemotiveerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anargie
Volgende onderwerp: nuttig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:58:42 MGT 2024