Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sentrifugaal
sentrifugaal [boodskap #137201] So, 11 Julie 2021 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die passasiers in 'n roterende mallemeule ervaar sentrifugale krag.
Die passasiers in 'n roterende mallemeule ervaar sentrifugale krag.
sentrifugaal
Afbreking: sen•tri•fu•gaal


Byvoeglike naamwoord: sentrifugaal
Attributief: sentrifugale

Betekenis:
• Wat weg van die middelpunt of sentrum beweeg.

Gebruik:
• As illustrasie van sentrifugale krag, roer 'n glas water vinnig en let op hoe die water weg van die middel na die kante beweeg.

Sinoniem:
• middelpuntvliedend

Antoniem:
• middelpuntsoekend
• sentripetaal

Vertaling:
Engels: centrifugal
Nederlands: centrifugaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weefstof
Volgende onderwerp: matig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:55:15 MGT 2024