Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bakseil
bakseil [boodskap #137198] Sa, 10 Julie 2021 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bakseil
Afbreking: bak•seil
Samestelling: bak + seil


Selfstandige naamwoord: bakseil
Meervoud: bakseile
Verkleinwoord: bakseiltjie
Meervoud van verkleining: bakseiltjies

Betekenis:
• 'n Seil wat oor 'n bakkie of vragmotor gespan word om die vrag te beskerm.

Gebruik:
• Die bakkie kom standaard met 'n sleepstang en 'n swaardiens bakseil.

Vertaling:
Engels: tonneau cover
Nederlands: bakzeil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seil
Volgende onderwerp: parapsigologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 12:47:42 MGT 2024