Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winkelhaak
winkelhaak [boodskap #137195] Sa, 10 Julie 2021 13:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Winkelhaak.
'n Winkelhaak.
winkelhaak
Afbreking: win•kel•haak
Samestelling: winkel + haak


Selfstandige naamwoord: winkelhaak
Meervoud: winkelhake
Verkleinwoord: winkelhakie
Meervoud van verkleining: winkelhakies

Betekenis:
• Handgereedskap om loodregte hoeke uit te meet of af te merk.
• 'n Reghoekige skeur in klere.

Gebruik:
• Die bouer gebruik 'n winkelhaak om te kyk of die muur loodreg staan.
• Jy het 'n winkelhaak in jou hemp.

Afgelei:
• kombinasiewinkelhaak
• staalwinkelhaak

Vertaling:
Engels: try square, carpenter's square; L-shaped tear in cloth
Nederlands: winkelhaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: respekloos
Volgende onderwerp: disrespek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 19:21:37 MGT 2024