Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsonder
afsonder [boodskap #137192] Sa, 10 Julie 2021 11:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsonder
Afbreking: af•son•der


Werkwoord: sonder af, afsonder
Verlede tyd: het afgesonder

Betekenis:
• Om iets of iemand eenkant of apart te hou of te plaas.

Gebruik:
• Moenie jouself van die wêreld afsonder nie.

Sinoniem:
• afsper
• afskei
• afsluit
• afskerm
• afsplits
• isoleer
• separeer
• segregeer
• skei
• verwyder

Afgelei:
• afsondering
• afsonderlik

Vertaling:
Engels: to separate, isolate, seclude
Nederlands: afzonderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandsiek
Volgende onderwerp: doodluiters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:40:10 MGT 2024