Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandsiek
brandsiek [boodskap #137191] Sa, 10 Julie 2021 10:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18850
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
brandsiek
Afbreking: brand•siek
Samestelling: brand + siek


Byvoeglike naamwoord: brandsiek
Attributief: brandsiek

Betekenis:
• Wat aan brandsiekte ly ('n velsiekte wat deur myte veroorsaak word).

Gebruik:
• 'n Brandsiek dier kry jeukkolle waar die hare uitval.

Spreekwoord:
• Een brandsiek skaap, kan die hele trop aansteek. [Een slegte mens kan baie mense verkeerd beïnvloed.]

Vertaling:
Engels: mange
Nederlands: schurft

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: horries
Volgende onderwerp: afsonder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 15:25:58 MGT 2024