Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klankverskynsel
klankverskynsel [boodskap #137163] Wo, 07 Julie 2021 08:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klankverskynsel
Afbreking: klank•ver•skyn•sel
Samestelling: klank + verskynsel


Selfstandige naamwoord: klankverskynsel
Meervoud: klankverskynsels
Verkleinwoord: klankverskynseltjie
Meervoud van verkleining: klankverskynseltjies

Betekenis:
• (fonetiek) Die manier waarop mense die klanke van woorde produseer en uitspreek.

Gebruik:
• Ronding is die klankverskynsel waar geronde klanke met geronde lippe uitgespreek word, soos met die woord huil.

Hiponiem:
• assimilasie
• letteruitspraak
• nasalisering
• ronding
• ontronding
• oorronding
• vokaalreduksie

Vertaling:
Engels: sound phenomenon, acoustic phenomenon
Nederlands: geluidsfenomeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterdogtig
Volgende onderwerp: verhewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:49:54 MGT 2024