Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » judo
judo [boodskap #137160] Di, 06 Julie 2021 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Judo-gooi.
'n Judo-gooi.
judo
Afbreking: ju•do


Selfstandige naamwoord: judo
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Japanse gevegsport en Olimpiese sportsoort.

Gebruik:
• 'n Persoon wat judo beoefen word 'n judoka genoem wat 'n judogi as voorgeskrewe drag dra en in 'n dojo oefen.

Vertaling:
Engels: judo
Nederlands: judo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diskus
Volgende onderwerp: reisgids
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 22:54:57 MGT 2024