Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diskus
diskus [boodskap #137159] Di, 06 Julie 2021 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Atleet met 'n diskus.
'n Atleet met 'n diskus.
diskus
Afbreking: dis•kus


Selfstandige naamwoord: diskus
Meervoud: diskusse

Betekenis:
• 'n Sport waar daar gekyk word wie 'n skyf die verste kan gooi, of die werpskyf self.

Gebruik:
• Hy wil graag eendag die wêreldkampioen in diskus en gewigstoot wees.

Afgelei:
• diskusgooi
• diskusgooier
• diskusgooister
• diskuswerper

Vertaling:
Engels: discus
Nederlands: discus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parkeerterrein
Volgende onderwerp: judo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:59:19 MGT 2024